top of page

Belangrike inligting vir die dag:

Belangrike inligting vir die dag:

  • Toegangshek: Gaste moet asseblief by Hek D inry. ’n Sekuriteitswag sal die verkeer reguleer en sal die hek en parkeerarea deur die aand monitor. Parkeer asseblief net in die gemerkte areas.

  • Kerkverfrissings: Verfrissings sal beskikbaar wees in die kerk – geniet gerus water met kruisement en suurlemoen.

  • Kindervriendelike sitplekke: Die agterste rye in die kerk is gereserveer vir ouers met kinders – voel vry om daar te sit vir maklike toegang.

MMP - PreWedding shoot (208)_edited_edited.jpg

Kom deel in ons groot dag

MMP - PreWedding shoot (124)_edited_edit

Ons nooi jou hartlik uit om die begin van ons reis as man en vrou saam te kom vier!

Datum: 31 Mei 2025

Tyd: 14h00 vir 14h30

Plek: Black Horse Brewery, Magaliesburg

Klereragkode: Semi-formeel (Geen Jeans asb)​

Verdere inligting:

  • Kroeg aanvaar slegs VISA, MASTER en Zapper (Geen kontant).

  • Ongelukkig kom die feesvieringe stiptelik 24h00 tot 'n einde.

Hier is 'n wenkie vir 'n geskenkie, beskou ons nie as astrant, as ons eerder vra vir kontant.​

Rekeninghouer: HA De Beer
Rekeningnommer: 10012506779
Bank: INVESTEC BANK LIMITED
Taknaam: INVESTEC BANK GRAYSTON DRIVE
Takkode: 580105
Verwysing: (jou naam)

bottom of page